• Welcome to the Green and Gold Rugby forums. As you can see we've upgraded the forums to new software. Your old logon details should work, just click the 'Login' button in the top right.

The worst thing to happen to a parent with a kid doing sport (Special Request)

Status
Not open for further replies.

PaarlBok

Rod McCall (65)
Letter from his mum on Paarl Gyms weekly Newsletter
Geagte Meneer Carstens
Ek het na ons gesprek voor die vakansie aan u genoeme wat ons beoog met Dillon. Ek het ook nou
breedvoerig vir juf. Vicky meegedeel, maar ek wil nogtans aan u en die skool en veral die ouers baie, baie
dankie sê vir al die ondersteuning wat ons ontvang het. Dit het oneindig baie beteken. Ek het nuwe
vriendinne gemaak wat ons deur baie swaar tye bemoedig en bygestaan het. Ek wens ek kon dit in ’n
koerant publiseer, maar ek besef nou eers hoe bevoorreg ons is om deel te wees van die Gim-familie.
Baie dankie vir die begrip en ondersteuning van al die onderwysers. Dillon kan van vandag af weer begin
met sport en hy moet 10kg verloor na al die sterïode behandelings. Die dokters het gevoel dat dit goed is dat
hy weer begin oefen. Ek sal bly en dankbaar wees as hy weer saam met sy vriende kan oefen.
Prys die Here! ’n Gemeenskap het bymekaargekom en ’n wonderwerk help moontlik maak. Kinders, ouers,
opvoeders en vriende se gebede en die wonder van die mediese professie! Sy juffrou is gek daaroor om die
klein kaalkoppie op sy kop te soen. Mooi so ou bulletjie vir jou veggees!
~ “You can’t keep a good man down!” ~
En dit kon netsowel my kind gewees het.
His mum mentioning he will restart immediately with his sport. Having to get rid of 10kgs after all the steriodes and medicine he took in during his sickness. The school master reply with the bolded bit.
 
Status
Not open for further replies.
Top